FOTO's VAN NOG KAMPE VIR GESTREMDES >>

kliek hier om te lees wat kampers en helpers sê oor die kamp >>

... ons almal

 

Die mense

Cecilia & Paul Herman & Adelle Essie, Martin & Lorain

Christo & Hester Riekie & Rina Rudolf & Herman
Ria & Adelle Maude, Ansie & Marie Marietjie & Ian
Louis & Ansie Susaar & Jan Marietjie & Dennis
André, Martie, Tianné & Tiffany Wilna & Wilna  
 

... ons bou 'n toring

Dis nou wat mens samewerking noem! Té vinnig, té hoog .... sal dié bouwerk kan bly staan?
...werk met 'n plan Dinge lyk goed ... sit koppe bymekaar - onthou die fondasie moet goed wees!
Tannie Marie aan die bou Nou kry die toring hoogte - hou duim vas die strooitjies buig nie Saam kry Jan & Herman dit reg
Christo verduidelik wat gedoen moet word Die plan werk uit Die eindproduk is stewig, hoog én mooi
Martin konsentreer Stadig maar seker ... dit vorder
Sjoe! Wat beplan Willem? Hierdie toring het nét hoogte
... die bouwerk tuimel in ... maak gou 'n plan ..nou is dit 'n hangende toring!
'n Waardige poging Nie sleg nie! 2e plek 'n Waardige 1e prys!

... ons bou 'n lekkergoed huis - wie vat die eerste hap?

 

Fil 1:6 Ek is veral daarvan oortuig dat God wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer .....

Meesterbouer aan die werk Uiterlike tel nie Hard hat required!
Boustene Laat julle as lewende stene opbou Konstruksie voltooi

Almal loop deur onder die verf ... gelukkig is daar nie 'n spieël naby nie

Ons eie skeppings

Vier spanne

Pienk span Pers span Blou span
Rooi span    
   

Pret met waterballonne

Bo-oor, onderdeur ....

 

Mooi mik!

 

Klipgooi

 

.... nee, ons het nie gerook nie! Pret met 'n strooitjie en papiertjie.

   

Kruiwa stoot .... en val!

Bosveld-Kuier

Spesiale Tye

Konsert

Louis Die "skewe-bek-familie" sukkel met die kers.... Maude se lieflike sang
Adelle - houtkruis Diep woorde deur Christo & Hester Tiffany sing soos 'n nagtegaal
Herman se eie komposisies Daar is 'n verskil tussen musiekgoed & muskietgoed Dennis & Willem ... groep2

Lofprysing .... naby die Here

Eet en eet en eet ...

   

Terugvoer & groet .... sal ons ou vriende ooit vergeet ... snik, snik!

   

terug na bo >>