Van hierdie
Bybelstudie - stukkies het ek aanvanklik geskryf vir die vroue in die gevangenis
(gedurende die tydperk van 2002 tot 2011 wat ek die voorreg gehad het om
daar betrokke te wees met bediening). Die doel van die studies is om basiese lering te probeer gee oor 'n bepaalde onderwerp
en daarom word die tema hoofsaaklik deur Skrif verduidelik. 'n Verdere doel is
om die basiese evangelie te verduidelik, en om vroue aan te moedig in
hulle geestelike groeipad, om hulle te bemoedig om in tye van swaarkry net
op Jesus te bly fokus.
Ander stukkies is sommer uitvloeisels van my eie studie van die Bybel, of
is nota's vir praatjies wat ek gegee het.
Om
hierdie stukkies op
te stel het elke keer vir my baie beteken en ek het baie geleer en gedink
oor die tema... ek kon elke keer maar net sê: hoe aangenaam is U Woord, Here,
dit is soeter as heuning! (Ps 119:103).
Dié wat in Engels is,
is in eenvoudige taal geskryf, en is nie noodwendig taalkundig versorg
is nie (... en my Engels laat veel te wense oor!) Die Skrifverwysings kom uit verskillende Engelse vertalings en
word nie altyd aangedui nie. Mag
jy ook êrens tussen die lyne van hierdie stukkies gevoed word met
soet heuningdruppels .... ~
Wilna |
DAGSTUKKIES
|

Sewe Kruiswoorde
Aan die kruis
praat Jesus sewe keer. Die sewe kruiswoorde word as volg
bymekaargevoeg uit die vertellinge van die verskillende
evangelies ...
lees meer >>
|
'n Lewe met krag en impak
Ons opvoeding en ouers se
voorbeeld, die feit dat hulle ons aan die Here toegewy het, was
belangrik vir ons geestelike lewe. Dat ons in die kerk
grootgeword het en die Here dien in die kerk is baie belangrik,
maar dis eers wanneer ons ’n persoonlike ontmoeting het met die
lewende Jesus en self die krag van die Heilige Gees in ons voel
werk, dat ons lewens ’n doel sal hê en ons ’n impak sal maak vir
God se koninkryk ...
lees meer>> |

Is die kerkgebou heilig?
Ek was op ‘n stadium
so hartseer om te sien dat die “heilige” kerkgebou, waarin ek
grootgeword het en 30 jaar gelede in getroud is, verkoop is en nou
‘n koepel op het en ‘n moskee geword het! Toe ons grootgeword het
het ons nie eens hard gepraat in die kerk nie want dit was ‘n
heilige plek. Het God nou minder heilig geword, of is sy eer
aangetas omdat dié spesiale gebou nou vir iets anders gebruik word
...
lees meer >> |

In the footsteps of Jesus
As followers of
Jesus, we have to follow in His footsteps, we have to do what He is
doing, say what He is saying, give what He is giving; we must have the
same attitude that Jesus had . He has set the example for us in all areas of
life and we should ask ourselves every moment "what would Jesus do?",
and act accordingly ...
lees meer >> |

Slang op die paal
Moses het
die slang in die woestyn hoog op ’n paal gesit; so moet die Seun
van die mens verhoog word, sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige
lewe kan hê ...
lees meer >> |

He took up the cause of all the black sheep
In the English language, black sheep is an
idiom used to describe an odd or disreputable (scandalous,
disgraceful) member of a group, especially
within a family. The term has typically been given negative
implications, implying waywardness, being different, difficult and
stubborn ...
lees meer >> |

Seven questions
When things are plain sailing
with no trouble or tests it’s easy to believe, to trust, to praise, to
pray; but when things don’t work out my way, or in times of distress, we
tend to feel weak in our faith and start to question God ...
lees meer >> |

Keep walking on straight paths
Lift up your tired hands, then, and strengthen your trembling
knees! Keep walking on straight paths, so that the lame foot may
not be disabled, but instead be healed ...
lees meer >> |

Mary anoints Jesus
This was a VERY deep, personal act of love and worship, of giving
herself to Jesus, of proclaiming in front of everybody that she
loved and respect Him, that He is the most important person for
her ...
lees meer >> |

Treasure in a clay pot
God takes the
ordinary and fills it with the extraordinary. God takes the weak
and makes it strong. He takes the broken, and uses it ...
lees meer >> |

In a fierce storm
In this world we will have
difficulties/troubles/tribulations - how will you react? ...
lees meer >> |

We all make mistakes
There is no one who can say that
she has never made a mistake. All of us have imperfections, all of
us have failed some or other time in our lives. All of us have
stumbled and fallen down in some dark time in our lives ...
lees meer >> |

My cup overflows
When
we follow our Shepherd, we experience that the cup of our lives are
overflowing with His blessings. Our cup brims over with wholeness,
wellness, contentment, satisfaction and fullness....
lees meer >> |

My Jesus, my Saviour
A Saviour is a
deliverer, rescuer, defender, helper, protector - and we know that
our Lord Jesus did all these things for us when He died willingly
on the cross in our place ...
lees meer >> |

Wait
In
life we often feel that we are in a waiting room - it seems as if
nothing is happening, if we are forgotten, if any progress has
come to a screeching halt ...
lees meer >> |
|